Poems

Hoe die wind waai oor Bodhi Khaya

Die wind waai woorde los uit my kop

Die blomme spog blou pienk pers geel en oranje

Luister die wind speel in die fynbos, by Bodhi Khaya.

 

Sterretjies dans op die water,

in ‘n dam langs die pad van Bodhi Khaya

Soos die wind speel met die water,

en die water speel met die son,

Of ons die sterre sien of

nie.

 

Paddatjies klik vir mekaar uit die biesies

Oor die skitterende water

En oor hoe die wind waai deur  Bodhi Khaya

Of ons dit hoor of

nie.

Victor Munnik

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s